Bertie Cloete skryf dat dit tyd geword het om te praat van die trauma wat soveel jong Suid-Afrikaanse seuns op en buite ons landsgrense beleef het, in ’n oorlog wat tot vandag toe vir baie min mense sin maak. Hy vertel ook van die ongelooflike herontmoeting met ’n vyand van soveel jare gelede.
PUBLISHED BY: Hemel en See BoekeDATE PUBLISHED: 2009-03-09CITY:GENRE: HISTORY / Military / GeneralWIDTH: 136 cmSPINE: