You have no items in your shopping cart.
Shopping Cart
No items added.

Free shipping on order over R390

Navigation

Pharos Junior Bilingual School Dictionary

Availability: In stock
SKU: 9781868902064
Quick overview Softcover
*
Delivery date: 5-7 days
R180,00

Die Pharos Junior tweetalige skoolwoordeboek fokus op leerders van graad 4–7 en het 'n paar nuwe, unieke kenmerke. Die woordeboek bevat sowat 5000 trefwoorde en is geskik vir Afrikaans en Engels huistaal of addisionele taal. Van die kenmerke wat die gebruiker kan verwag, is:

 

- Voorbeeldsinne; sinonieme en antonieme; homonieme en homofone; frases; idiome en spreekwoorde

- Woordverdeling en klem; woordsoorte volledig uitgeskryf

- Attributiewe vorm, trappe van vergelyking, meervoud, verkleiningsvorm, deeltjiewerkwoorde, verlede tyd

- Inligtingskassies met verdere inligting oor grammatika, spelling en taalgebruik

- Afleidings van basiswoorde met hul vertalings

Unieke kenmerke van die woordeboek is die byvoeging van woordsoorte se onderafdelings; intensiewe vorme; homofone en woorde wat dikwels verwar word by die betrokke inskrywing, plus die vertalings; en by diername, die versamelnaam, manlik en vroulik, woord vir die kleintjies en die dier se geluid.

Publisher: Pharos
Publication date:2018
Pages: 512
Weight: 655g

Product description

Publisher: Pharos
Publication date:2018
Pages: 512
Weight: 655g

Additional information
payment gateways