Free shipping on order over R390
Jy word elke dag gebombardeer met boodskappe wat in jou brein ingeplant word en jou denke beinvloed. Gedagter word dade, en dade word gewoontes. Om beheer oor jou denke te kry, is dus die heel eerste en uiters belangrike stap om positiewe veradnerings in jou lewe aan te bring.
Publisher: CUM Boeke Publication date: 2011 Pages: 209 Weight: 280g