Sofia het 'n afspraak by die dokter, en Teddie kom ook saam! Vind uit hoe die dokter kan sien of hulle fiks en gesond is. En daar is selfs spesiale plakkers net vir jou. 'n Gerusstellende storie om jou kind deur 'n nuwe ervaring te lei.
Publisher: Human & Rousseau
Publication date:2007
Pages: 10
Weight: 235g