You have no items in your shopping cart.
Shopping Cart
No items added.

Free shipping on order over R390

Navigation

Aan die Oorkant - Kasha Potgieter

Availability: In stock
SKU: 9780624042051
Quick overview Kasha Potgieter
*
R150,00
R120,00
Lalie is ’n enigmatiese vrou. Bedags boer sy op 'n plaas met wye vlaktes en kliprantjies, saans woon sy in 'n huis van blou ysterklip en sandsteen. Vaardig hanteer sy bok, perd, slang en bul. As die ore van 'n bok syerig tussen haar vingers gly, of sy met ritmiese hale die lowergroen rivier klief, is sy in die natuur meer tuis as in die neutbruin arms van haar man. Willie, met sy groot hande en hoekige vingerpunte. Soos 'n skip met 'n onbeweeglike anker, is hy. Wanneer Willie noodgedwonge moet gaan kontrakwerk doen, hou sy vrou- alleen die fort. Tog het Lalie die nag nodig; sy wil swem tot die sterre in die water skyn, tot die maan op is. Hierdie wildheid dryf haar oorkant die rivier, na Johan toe, in wie se oe sy die maan kan sien blink. Maar die klaende stemme van die ooie, die stil aanklag van herkouende beeste, laat die skuldgevoel al dringender opklink. Totdaat sy, met haar hand op die waterbessie se stam, versigtiger begin luister na die vloei van die warm sap onder haar palm.

Publisher: Tafelberg
Publication date:2004
Pages: 178
Weight: 265g

Format: Softcover

Product description

Publisher: Tafelberg
Publication date:2004
Pages: 178
Weight: 265g

Format: Softcover

Additional information
payment gateways